Annelie Wiggill, Sonet Johnson, Suzanne Dreyer (Robertson)
Peet Johnson en Mariaan Barnard
Willie de Lange (1965-1968) en Annie
Melissa McCarthy
John Goosen was in 1965 die Hoofseun op Dassiebult terwyl John Levy, 'n Kwaggadas gedurende dieselfde jaar Hoofseun van Hoƫrskool Outeniqua was. Hier is hulle weer na 44 jaar saam.
Lemmetjie Bezuidenhout (1964-1967).
Cora Vorster, Suzaan, Frikkie Weideman, Roy en Pam Oosthuizen, Thea Kuyler (agter)
Michael Henrico (1978-1979) en Shaun Killian (1978-1980)
Mev. Susan Fourie, wat vanaf 1969 tot 1970 die huismoeder van Jakarandahuis was.
Roy Oosthuizen (1963-1965), our own ordained Minister.
Sam Vorster (1967-1971) pas solank die nagereg op. Sam was in 1969 en 1970 die Hoofseun.
Sam en Suzanne
John Goosen, Yvonne Gerber (links agter), Christelle Barnard (regs voor), Truia Vosloo (regs agter)
Roy (Tinkie) Oosthuizen
John Wessels (1974-1978)
Peet en Susan
Truia, Johan Schmidt (1966-1969), Kevin Large (1966-1969), Fred Wiggill (1967-1969) tydens die uitdeel van gedenk bekers aan die "klas van 1969".
Koen Coetzee, onderwyser aan die skool vanaf 1968 t0t 2000.
Lodewyk Meyer, onderwyser vanaf 1985 tot 2000 en tans Hoof van Die Bult Jeugsentrum. Ons het groot waardering vir die feit dat hy die fasiliteite by die Dassiebult tot ons beskikking gestel het.
Johan, Frikkie en Mnr. William H. Wilson (Toffie), wat vanaf 1963 tot 1968 onder andere die Afrikaanse onderwyser aan die skool was. Hy en sy vrou Doreen was ook vanaf 1965 tot 1968 koshuisouers van Jakarandahuis.
Sam, Fred en Lemmetjie.
Peet en Sam.
Mnr. Wilson en Fred.
Johan en Kevin
Fred, Peet en Mnr. Wilson
Peet en Gert (Smous) van Staden (1960-1964). Smous was in 1964 die Hoofseun.
Mev. Doreen en Mnr. William Wilson. "Dink jy nie die kinders het groot geword nie?"
Willie en Peet
Peet en Yvonne Gerber, gekys in 1968. Hier vir die eerste keer in 41 jaar weer saam.
Fred en John Levy
Mnr. Wilson en Fred
Martie en Smous van Staden
Johan en Morris Fourie (1964-1969)
Fred Smit (1977-1981)
Die volgende oggend - Ontbyt.
Truia
Morris en Truia
David
Mnr. Wilson en Peet
Truia, Kevin en Jennett Large
Kevin
Sonet en Peet
Annelie en Suzanne
Marthie en Smous
Mev. en Mnr. Wilson
Saturday, October 3, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Seems like you had a great time! Sorry I could not make it. Keep it up.
ReplyDeletePiesang.