Thursday, October 22, 2009

The DVD of the function has been completed. If you send me a stamped, self-addressed envelope I will gladly send you a copy - free of charge. This is a short clip of the members of the "Class of 69" who attended the get-together.

Saturday, October 3, 2009

The event of September 26, 2009 on the premises of Die Bult (thanks to the generosity of the current head at the Institution Mr. Lodewyk Meyer) was a huge success. We wish to thank Kevin Large for taking it upon himself to arrange the get-together to celebrate amongst others, the "Class of 69"s 40th. We also wish to thank him for his tireless efforts to search for and tracing former pupils, teachers and staff who attended the Bult High School. Thanks to him the data bank has gained quite a few names. He surprised many of us with the ex-Dasse and teachers he managed to trace and ultimately convinced to attend this function!

Ons wil ook groot waardering uitspreek vir die onskatbare hulp wat Truia Vosloo, Mariaan Barnard en Melissa McCarthy verleen het met die aanbied van die byeenkoms. Sonder hulle hulp sou dit nie moontlik gewees het om so 'n suksesvolle geleentheid aan te bied nie. Truia het ook goedgunstelik verblyf vir 'n paar aanwesiges gereël. Sy is summier tot 'n ere-Das verklaar!

Hier is 'n paar foto's wat tydens die geleentheid geneem is. Mettertyd sal nog foto's geplaas word.

Mr. Meyer has expressed his wishes for these get-togethers of ex-Dasse to continue. He has also indicated that he is keen for us to arrange a formal function at the school in the near future. He has also given a hint that there are plans in place to revive the old school. Hopefully he will brief us soon in this regard. We will keep you posted.
THE CLASS OF 1969
David Allen, Bobby Devenny, Kevin Large, Fred Wiggill, Johan Schmidt, Morris Fourie

Das (Francois) Barnard, John Wessels, Johan Stander

Christelle Stander, Doreen en William Wilson


Elvira en Mike Henrico, Shaun Killian, Rochaa en Fred Smit, Tersia en John Wessels


Anita en Fred Wiggill (1967-1969)

David Allen (1966-1969) en Willie de Lange (1965-1968)

Louis (1967-1972) en Crystal Klaasen

John Levy (1961-1965) en John Goosen (1960-1965)

Peet Johnson (1964-1968) en Truia Vosloo, die organiseerder van die funksie.

Johan Schmidt (1965-1969)

Das (Francois) Barnard en Peet Johnson. Das is die broer van Christell en seun van Mev. Barnard, wat vanaf 1962 tot 1987 die koshuismatrone by Jakarandahuis was.

Jan (Nasser) Kuyler (1967-1987). Wie sal ooit hierdie Wetenskap onderwyser vergeet!

Cora Vorster, Suzanne Dreyer en Frikkie (Oupa) Weideman (1963-1967)

Frances en Bobby Devenny (1965-1969), en Kevin Large (1966-1969)

Tersia Wessels en Rochaa Smit

Cora Vorster en Martie van Staden

Thea Kuyler en Lynette Coetzee
Annelie Wiggill, Sonet Johnson, Suzanne Dreyer (Robertson)

Peet Johnson en Mariaan Barnard

Willie de Lange (1965-1968) en Annie

Melissa McCarthy


John Goosen was in 1965 die Hoofseun op Dassiebult terwyl John Levy, 'n Kwaggadas gedurende dieselfde jaar Hoofseun van Hoërskool Outeniqua was. Hier is hulle weer na 44 jaar saam.

Lemmetjie Bezuidenhout (1964-1967).

Cora Vorster, Suzaan, Frikkie Weideman, Roy en Pam Oosthuizen, Thea Kuyler (agter)

Michael Henrico (1978-1979) en Shaun Killian (1978-1980)

Mev. Susan Fourie, wat vanaf 1969 tot 1970 die huismoeder van Jakarandahuis was.

Roy Oosthuizen (1963-1965), our own ordained Minister.

Sam Vorster (1967-1971) pas solank die nagereg op. Sam was in 1969 en 1970 die Hoofseun.

Sam en Suzanne

John Goosen, Yvonne Gerber (links agter), Christelle Barnard (regs voor), Truia Vosloo (regs agter)

Roy (Tinkie) Oosthuizen

John Wessels (1974-1978)

Peet en Susan

Truia, Johan Schmidt (1966-1969), Kevin Large (1966-1969), Fred Wiggill (1967-1969) tydens die uitdeel van gedenk bekers aan die "klas van 1969".

Koen Coetzee, onderwyser aan die skool vanaf 1968 t0t 2000.

Lodewyk Meyer, onderwyser vanaf 1985 tot 2000 en tans Hoof van Die Bult Jeugsentrum. Ons het groot waardering vir die feit dat hy die fasiliteite by die Dassiebult tot ons beskikking gestel het.

Johan, Frikkie en Mnr. William H. Wilson (Toffie), wat vanaf 1963 tot 1968 onder andere die Afrikaanse onderwyser aan die skool was. Hy en sy vrou Doreen was ook vanaf 1965 tot 1968 koshuisouers van Jakarandahuis.

Sam, Fred en Lemmetjie.

Peet en Sam.

Mnr. Wilson en Fred.

Johan en Kevin

Fred, Peet en Mnr. Wilson

Peet en Gert (Smous) van Staden (1960-1964). Smous was in 1964 die Hoofseun.

Mev. Doreen en Mnr. William Wilson. "Dink jy nie die kinders het groot geword nie?"

Willie en Peet

Peet en Yvonne Gerber, gekys in 1968. Hier vir die eerste keer in 41 jaar weer saam.

Fred en John Levy

Mnr. Wilson en Fred

Martie en Smous van Staden

Johan en Morris Fourie (1964-1969)

Fred Smit (1977-1981)

Die volgende oggend - Ontbyt.

Truia

Morris en Truia

David

Mnr. Wilson en Peet

Truia, Kevin en Jennett Large

Kevin

Sonet en Peet

Annelie en Suzanne

Marthie en Smous

Mev. en Mnr. Wilson